09:04 Jun 26, 2001 |
English to Afrikaans translations [Non-PRO] | ||||
---|---|---|---|---|
|
|
Summary of answers provided | ||||
---|---|---|---|---|
na | What is the question? |
| ||
na | The Answer field is too small, so will do the translation in the explanation field! |
|
What is the question? Explanation: No indication as to what is required. |
| |
Login to enter a peer comment (or grade) |
The Answer field is too small, so will do the translation in the explanation field! Explanation: Liewe Robyn Raai wat! Jy weet van die ou wat ek so drie jaar gelede ontmoet het? Wel, hy het my tot my verbasing gevra om met hom te trou. Ek het so 'n paar dae daaroor nagedink, en toe JA geantwoord. Nadat ons op ‘n datum besluit en alles beplan het, moes ons besluit wie ons strooijonker en 4 blommemeisies gaan wees. Ek wil graag hê JY, my suster Jessica, Daniela Michel en Michelle Mc Quinn moet my blommemeisies wees. Ons troue gaan op 24 Januarie 2002 op die strand van Canary Eiland aan die oos kus wees. So as jy dit bywoon, bel my asseblief en ek sal die vliegtuig kaartjies bevestig. In elk geval, die rokke wat die blommemeisies dra is ‘n pragtige ligte pers, met ‘n klein spleet op die linker been, die rok het ‘n v-nek en ‘n paar goue blomme. My rok gaan wit wees met ‘n bietjie room gemeng, en met ‘n ligte blou roos-patroon. My klein blommemeisies gaan sy sussie wees, en my klein niggies. Hulle gaan klein room kleurige rokkies met blompatrone regoor dra. Gepraat van troues, ek moet jou vertel van die ring wat ek gekry het! Dis silver, met drie klein diamante bo-op. Ek hoop regtig jy kan dit maak, dit sal ‘n groot eer wees om jou daar te hê. Ek kan nie wag vir jou oproep en om weer jou stem te hoor nie. Van jou vriendin Chiara De Siena |
| |
Login to enter a peer comment (or grade) |
Login or register (free and only takes a few minutes) to participate in this question.
You will also have access to many other tools and opportunities designed for those who have language-related jobs (or are passionate about them). Participation is free and the site has a strict confidentiality policy.