This site uses cookies.
Some of these cookies are essential to the operation of the site,
while others help to improve your experience by providing insights into how the site is being used.
For more information, please see the ProZ.com privacy policy.
This person has a SecurePRO™ card. Because this person is not a ProZ.com Plus subscriber, to view his or her SecurePRO™ card you must be a ProZ.com Business member or Plus subscriber.
Affiliations
This person is not affiliated with any business or Blue Board record at ProZ.com.
Afrikaans to English: The night villa - Carol Goodman General field: Art/Literary
Source text - Afrikaans When the first call came that morning I was with a student, so I didn't answer it.
"Don't worry," I told Agnes Hancock,one of my most promising classics majors, "the machine will get it."
But it stopped after the third ring.
Ï guess whoever was calling changed his mind,"Agnes said, relacing her fingers to conceal the ragged cuticle on her right thumb. She'd been gnawing on it when I found her waiting outside my door - ten minutes early for my eight o'clock office hours. Most of my students were sound asleep at his hour, which was why I held my office hours so early: to discourage all but the most zealous. Agnes was definitely a zealot. She was on a scholarship, for one thing, and had to maintain a high average, but Agnes was also one of those rare student who seemed to have a genuine passion for the material.
Translation - English Toe daardie eerste oproep kom daai oggend was ek met 'n student, so ek het nie geantwoord nie.
"Moenie bekommerd wees nie," het ek vir Agnes Hancock gesê, een van my mees belowende klassieke majeur studente, "die antwoordmasjien sal dit kry."
Maar, dit het opgehou na die derde lui.
"Ek dink wie ookal dit was het van plan verander," het Agnes gesê, sy het weer haar vingers geknoop om die verflenterde nael aan haar regter duim te verskuil. Sy het aan dit gekou toe ek haar buite my deur gevind het - tien minute vroeg vir my agt-uur kantoor ure. Meeste van my studente is nog vas aan die slaap hierdie uur, dus hoekom ek my kantoor ure so vroeg hou: om almal behalwe die mees ywerig te ontmoedig. Agnes was beslis 'n yweraar. Sy was op 'n buurs, vir net een ding, en dus moet sy 'n hoë gemiddelde behou, maar Agnes was ook een van daardie rare studente wat 'n ware passie vir die materiaal gehad het.